SCHOON se Ansjovis & pietersieliebotter op Esegiëlbrood
Fritz deel met ons sy resep vir Esegiël-brood, die enigste broodresep wat in die Bybel voorkom. Esegiël 4:9-10
Fritz deel met ons sy resep vir Esegiël-brood, die enigste broodresep wat in die Bybel voorkom. Esegiël 4:9-10
Fritz Schoon het die afgelope dekade verskeie bakkerye en cafés geopen. Na ʼn uitdagende fase wou Fritz en sy vrou, Chanelle, hul sakemodel herdefinieer en vandag vlieg SCHOON brode en gebak landwyd van rakke af.