St Francis of Ashisi se makers
’n Kaas met ’n baie ongewone naam het vroeër van-jaar weggestap as Suid-Afrika se Suiwelproduk van die Jaar 2019. St Francis of Ashisi, gemaak van gelyke hoeveelhede bok- en beesmelk wat in as toegedraai word, is vervaardig deur Belnori Boutique Cheesery van Bapsfontein, Gauteng.