All posts tagged: tafelberg

Anton Goosen Liedjieboer

In hierdie werk vertel die bekroonde joernalis, Hanlie Retief die lewensverhaal van die legendariese man wat liedjies skryf en sing – ons nimlike Liedjieboer, Anton Goosen. Ons gaan saam op die reis deur sy grootwordjare in die Vrystaat tot waar hy vandag terugkyk op sy kleurryke lewe.