So Karoo as wat jy kan kry
David en Karen McEwan ken van planne maak in die geharde Middelburg-omgewing in die Oos-Kaap, waar hulle groente organies boer en die vleis- en wolmerino’s en Tuli-beeste tussen die karoobossies en in soms snerpende koue laat wei.