Suid-Afrika is besig om beheer oor BKS te verloor
Bek-en-klouseer moet as n nasionale ramp verklaar word. Om die veebedryf te red, moet regulasies gewysig word om druk van die staat, wat klaaglik in sy funksies gefaal het, na die private sektor en na boere self te verskuif.

