Vergenoegd-bewaarders van ons landbouerfenis
Aanvanklik was dit die plaas se ryke erfenis en voortreflike rooiwyn wat ’n nyweraar en erfenisliefhebber van Duitsland se oog gevang het. Dit word tot glorie gerestoureer – met die hulp van die nuwe wynmaker, Vusi.