Nuwe paaie by wyse van ou weë
Oloff Cilliers gebruik vir die afgelope agt jaar melkbeeste wat hy ʼn three-way cross noem. Volgens hierdie benadering het hy ʼn koei wat langlewendheid met goeie gesondheidseienskappe en vrugbaarheid bied. Kruisings tussen Scandinavian reds, Holstein en die Franse Montbéliarde voldoen aan hierdie vereistes.