SP BENJAMIN
Uitgewer: Penguin Random House

Aan die einde van elke jaar word daar op Gatlek, Dawid Fourie se plaas, feesgevier. Dawid beloon sy werkers vir hul werk, en hulle betoon hul dankbaarheid op ’n manier waaroor daar nie uitgewei word nie. Dit was tydens die nag van die laaste groot vleisbraai dat dinge vir Dawid en Gatlek begin skeefloop het.
Jan-Vlok, Dawid se seun, sit nou sonder ’n erfplaas. Sy pa swyg. Totdat sy mal oom Outa oor die verlede begin praat.
Dan is daar Bettie Rondganger. ’n Vrou wat wil voorthol om van haar verlede te vergeet. Sy gee haar lyf vir Jan-Vlok, maar ook vir Klippies.
Maar wat het werklik daardie aand op Gatlek gebeur?
KOOP AANLYN: https://www.loot.co.za/product/s-p-benjamin-dinge-van-n-hond/
LEES MEER: https://www.litnet.co.za/dinge-van-n-hond-deur-sp-benjamin-n-lesersindruk/

319022 707068You may discover two to three new levels inside L . a . Weight loss and any 1 someone is extremely important. Initial stage could be real melting away rrn the body. lose weight 196213
Your point of view caught my eye and was very interesting. Thanks. I have a question for you.
619849 584198I was suggested this weblog by way of my cousin. Im no longer sure whether or not this put up is written by him as nobody else realize such detailed about my trouble. Youre fantastic! Thanks! 454072