News
comments 14

Verseker jou oes deur kundiges

[GEBORG]

Binne ‘n kwessie van minute kan ‘n haelstorm jou hele oes vernietig terwyl jy magteloos staan en toekyk. Ons weer is baie wisselvallig en veral met die draai van die seisoene is daar baie veranderlike en vernietigende verskynsels. Aan die weer kan ons niks doen nie, maar aan jou risiko’s wel!

Daar is ‘n goeie rede waarom oesversekering in Suid-Afrika al langer as 80 jaar bestaan, volgens Reinhard Kuschke (AgriSeker se Besturende Direkteur). Elke boer is bewus daarvan dat daar een of ander tyd iets kan gebeur wat sy oes kan verwoes en dan moet sy ekonomiese belang beskerm word. Hierdie ekonomiese belang sluit nie net die inkomste van die oes self in nie, maar die insetkoste, finansieringskoste, kontantvloei en voorsorg vir die volgende aanplanting.

Reinhard Kuschke, AgriSeker se Besturende Direkteur.

AgriSeker verstaan die risiko’s bekend aan boerdery en met meer as 20 jaar se ondervinding in die bedryf is AgriSeker as onderskrywingsbestuurder, dié middelpunt van kundigheid wat deur boere, makelaars en almal in die finansierings-waardeketting as rugsteun gebruik word.

AgriSeker het in die bankwese wegspring en vandaar homself 6 jaar gelede as spesialiseenheid uitgekoop en is geregistreer as ‘n onafhanklike regsentiteit met al die nodige registrasies as onderskrywingsbestuurder-maatskappy.

Slegs geregistreerde tussengangers word deur die maatskappy gebruik. AgriSeker het streekbestuurders wat die boere ken en weet na wie om enige boer te verwys om die beste inligting rakende oesversekering te ontvang.

“Elke oes en elke gewas is elke seisoen uniek.”

Reinhard Kuschke

Reinhard noem ook dat landbouversekering anders is as gewone korttermynversekering en dat oesversekering ‘n nismark in hierdie landbou-nismark is. Elke oes en elke gewas is elke seisoen uniek. Dit beteken AgriSeker se mense moet regstaan met planttyd om ook die boere wat tot “35 Desember” plant te help! AgriSeker het ook stelsels wat dit vir boere makliker maak om net ‘n vinnige aanpassing te doen in ‘n tyd wat gewoonlik die besigste tyd op die plaas is.

‘n Boer het byvoorbeeld beplan om 900 hektaar laatseisoen mielies en 300 hektaar sonneblom te plant, maar hy het op die ou end 500 hektaar sonneblom geplant. Voor die tyd gee hy sy beplanning deur en al die papierwerk word gedoen. Na die finale aanplanting kan die syfers net aangepas word, want verskillende gewasse het verskillende risikovlakke en -tye en dus kan die onderskrywing soomloos afgahandel word.

Hierdie maatskappy is ook daar om te help as die buurman se beeste deur die draad breek

AgriSeker dek nie net graan nie, maar boorde, wingerde en groente word ook verseker teen skade deur die meeste weersomstandighede soos hael, ryp, droogte en vloede, asook onvoorsienbare ongelukke soos ‘n vragmotor wat op pad silo toe sy vrag verloor. Hierdie maatskappy is ook daar om te help as die buurman se beeste deur die draad breek om aan die lekker groen mielies te smul. Die maatskappy stuur ‘n weeklikse Cumulus-weerverslag uit wat saamgestel is deur Dr. Johan Malherbe van die Landbounavorsingsraad in samewerking met AgriSeker se eie Reinhard Kuschke wat sy loopbaan as landbouweerkundige begin het.

Dit is veral by die bepaling van skade waar die AgriSeker-Familie se kundigheid werklik tot sy reg kom. Die span van 140 assessore gaan deur ‘n harde leerskool, sodat hulle weet hoe om te weeg, meet, tel en elke soort gewas se skade akkuraat te beraam. “Enige taksasie op die land moet deur ‘n spesialis hanteer word. Ons stel net mense aan wat die hartklop en gety van landbou verstaan. ‘n Nuwe assessor kan tot twee jaar lank saam met ‘n ervare persoon die pad loop voor hy of sy vir die eerste keer alleen uitgaan,” sê Reinhard.

“‘n Nuwe assessor kan tot twee jaar lank saam met ‘n ervare persoon die pad loop voor hy of sy vir die eerste keer alleen uitgaan”

Reinhard Kuschke

Na die taksering van skade word daar ook nie gespeel met uitbetaling nie, dit word vinnig en netjies hanteer en as boere hul oeste by AgriSeker verseker, kan hul die vertroue hê dat eise betyds uibetaal sal word. AgriSeker kan spog as een van die maatskappye met die minste klagtes ten opsigte van uitbetalings en diens. Die AgriSeker-diens waarop kliënte die afgelope 20 jaar kon vertrou, is rotsvas in plek om hul risiko’s aan te spreek.

Toeganklikheid, openhartige kommunikasie en eksieperfeksie dienslewering is ingeweef in hoe die AgriSeker-familie dinge doen.

Sterkte aan al die boere wat in die vooruitsig stel om te plant. AgriSeker is opgewonde en gerat om hierdie seisoen saam met elke produsent aan te pak en dit is die AgriSeker-Familie se wens aan die voorpunt van hierdie plantseisoen dat daar seën sal wees op elke pit wat geplant word. Hierdie kundige span wil Suid-Afrika se boere bedank vir elkeen se bydrae tot ons landbou ekonomie.


Verseker jou oes by hierdie kundige AgriSeker-Familie en besoek www.agriseker.co.za om uit te vind wie jou naaste diensverskaffer is.

14 Comments

  1. 388760 955402Ive just been talking to Sean Gallagher about his upcoming Instant Income Cash Machine course, and hes been kind enough to fill me in on a couple of details regarding his upcoming course. 838628

  2. 308854 564898I truly appreciated this gorgeous weblog. Make confident you maintain up the great work. Finest Regards . 799382

  3. 720659 193156Really very good publish, thanks a whole lot for sharing. Do you happen to have an RSS feed I can subscribe to? 515993

  4. 781959 308361Woh I love your posts , bookmarked ! My wife and i take issue along along with your last point. 229104

  5. 966713 656831I likewise conceive so , perfectly written post! . 518841

  6. 775038 746522Normally I dont read this kind of stuff, but this was really intriguing! 845745

  7. 976528 424503This constantly amazes me exactly how weblog owners for example yourself can locate the time and also the commitment to maintain on composing great blog posts. Your web site isexcellent and 1 of my own ought to read blogs. I simply want to thank you. 808390

  8. 291239 104443Youre so cool! I dont suppose Ive read anything like this before. So good to search out any individual with some original thoughts on this topic. realy thank you for starting this up. this web site is 1 thing thats wanted on the web, somebody with a bit of originality. helpful job for bringing something new to the internet! 958743

  9. 922085 832824Thanks for the information provided! I was obtaining for this details for a long time, but I wasnt able to locate a reliable source. 784293

  10. 747739 218341There is noticeably a lot to know about this. I believe you produced some good points in functions also. 366758

  11. Aster Dex says:

    785000 632291Black Ops Zombies […]some men and women nonetheless have not played this game. Its hard to picture or believe, but yes, some people are missing out on all with the enjoyable.[…] 190849

  12. 40426 420377If you are viewing come up with alter in most with the living, starting point normally L . a . Weight reduction cutting down on calories platform are a wide stair as part of your attaining that most agenda. weight loss 623843

  13. 949811 654745Music began playing anytime I opened this site, so irritating! 723297

  14. 326271 34080The vacation particular deals offered are believed as a selection of possibly the most preferred and therefore within your budget all over the globe. Quite a number of hostels can be proudly located inside property which is accented who has striking seashores encouraging crystal-clear rivers, contingency of an Ocean. hotels compare rates 1536

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *