farmers
comments 20

Nou op die rakke by Checkers, Shoprite, OK, en Spar!

Ons voorblad boerseun is Andrew McEwan van Fairfield Farm in Middelburg, Oos-Kaap. Lees in hierdie uitgawe hoe eienaars, David en Karen McEwan, planne maak in die geharde omgewing waar hulle groente organies boer en hul merino skape en Tuli-beeste tussen die karoobossies en soms snerpende koue wei.

Hieronder is ‘n voorsmakie van die uitgawe se artikels:

LANDBOUTOERISME
Met helder sterre bo hulle – en soms bedek met ʼn sneeukombers – voer Nicol en Marina van der Merwe teen die Roggeveldberge se kranswand ʼn bestaan met skaap, alpakkas en akkommodasie.

NISBOERE
Groen seekos? Ja vir oesters
Saldanha Bay Oyster Company is ʼn baanbreker in die mariene bedryf. Aan die Weskus van Suid-Afrika word oesters op ʼn omgewingsvriendelike manier vir die wêreldmark gekweek, vars uit die see!

VROUEBOERE
Nadat haar gesondheid so te sê ineengestort het, het Mira Weiner gedurende grendeltyd genesing in die kweek van groente gesmaak. Sy deel haar plantgebaseerde visie en resepte met ons.

VROUEBOERE
Baie dagbesoekers op pad na die ongerepte strand naby Trekoskraal, hou by Afsaal stil vir iets om te eet waar Alta Nel alewig besig is om lekkernye te kweek, kook en rond te karwei.

NISBOERE
Basil Williams se kruie-sprokiesverhaal het as ʼn agterplaas-stokperdjie begin. Vandag lewer Herbal View Hydroponics meer as 3 ton vars kruie, speserye, pestosouse en olies – per maand!

WAARDEKETTING
David en Karen McEwan van Fairfield se fyn beplanning bring organiese sukses. Hul True Karoo Trading handelsmerk bemark nie net hul eie produkte nie, maar ook omliggende boere op hul Fairfield Market markdag-feeste.

FOKUS – VOEDSELVERPAKKING
Studies oor die impak van mikroplastiek op die omgewing is wel in die beginfase, maar al hoe meer verbruikers eis produkte wat nie skadelik vir die natuur is nie – en dit sluit verpakking in.

FOKUS – AARTAPPELS
Ondanks die knou van die pandemie, is daar positiewe tekens in die bedryf omdat verbruikers bekostigbare kos met ʼn hoë voedingswaarde verkies. Ons vind by die Sandvelders uit hoe hulle die appeltjies skil.

FOKUS – RWS
Verskeie rolspelers in die wolbedryf bespreek die doel en nut van Responsible Wool Standard (RWS) -sertifisering en watter voordele dit vir die produksiepyplyn inhou.

MEGABOERE
Kloovenburg – hier word diep spore getrap
Met ʼn nalatenskap wat oor dekades in die geskiedenis terugstrek, stap die Du Toits van Kloovenburg hul eie paadjie wanneer dit by drome waarmaak kom. Met helder visie en vasberadenheid takel hulle voortdurend nuwe uitdagings.

WAARDEKETTING
Riebeek-Wes se gemeenskap-pars
Toe hulle in hul vyftigs besluit het om met olywe te boer, het Susann Aird en Derek van der Riet nie besef hoe vermoeiend dit sou wees nie. Hul voorliefde is vandag egter ʼn onuitputbare passie.

MEGABOERE
Boet le Roux se oupa is die voorloper van die ondernemingsgees wat steeds deel is van Vlakkenheuwel. Wanneer inkomste uit een vertakking taan, staan hy en sy span gereed om nuwe planne te beraam om by verandering aan te pas.

PLAASLIK
Ons top keuses
Deesdae raak dit al hoe gewilder om varsprodukte direk by die produsente te koop. Hier is ʼn lys van plase wat oop is vir die publiek om olyfprodukte te kom proe en koop.

PAD TUSSEN BOER EN JAN PUBLIEK
Lok besoekers met ‘n troeteldieretuin
Oud en jonk hou daarvan om diere van nader te sien kry nie. Hier is wenke om seker te maak dat beide diere en besoekers se gesondheid, geluk en gerief in ag geneem word.

BOEKE
Annelien Pienaar se boek het as’t ware organies uit haar Boerekos met ʼn Twist-blad op Facebook ontwikkel. Met haar vakkundige agtergrond in voedseltegnologie, deel sy baie meer as wenke en resepte.

20 Comments

  1. 80445 56011Just a smiling visitant here to share the adore (:, btw outstanding style . 144757

  2. 181615 446695I truly appreciated this gorgeous blog. Make confident you keep up the excellent function. Greatest Regards . 6285

  3. 36846 989410Would enjoy to constantly get updated fantastic web blog ! . 982244

  4. 23687 717694I like this website because so a lot helpful material on here : D. 700027

  5. Thanks for sharing. I read many of your blog posts, cool, your blog is very good.

  6. 287281 682728Perfect just what I was searching for! . 658744

  7. 16511 869718But yet another intelligent weblog! Completely cannot wait for a lot a lot more! 835200

  8. 100488 566282Xanax (Alprazolam) is used to treat anxiety disorders and panic attacks. Alprazolam is in a class of 86401

  9. 332021 143834Effectively worded post will probably be sharing this with my readers this evening 733805

  10. 47327 343404Informative Site Hello guys here are some links that contains information that you may discover useful yourselves. Its Worth Checking out. 403991

  11. 910406 646774Some genuinely fantastic blog posts on this internet site , thankyou for contribution. 966074

  12. 483982 310347Its really a cool and useful piece of info. Im glad that you simply shared this valuable details with us. Please stay us informed like this. Thank you for sharing. 89722

  13. 374877 947511Howdy! Do you know if they make any plugins to safeguard against hackers? Im kinda paranoid about losing everything Ive worked hard on. Any suggestions? 195332

  14. kruger says:

    801696 938940I discovered your weblog web site on google and check just some of your early posts. Proceed to maintain up the superb operate. I just extra up your RSS feed to my MSN Information Reader. Seeking forward to reading far more from you in a even though! 351286

  15. 663300 236338I appreciate your work , thanks for all the informative weblog posts. 934032

  16. Griet du Plessis says:

    Hi Michele Grobler, we will be going live with the article today on this website. Please check in again tomorrow morning.

  17. Is it possible to find a Digital copy of the RWS Article?

  18. Ries Dempsey says:

    Stuur asb inteken besonderhede

  19. Griet du Plessis says:

    Hallo Elna, die nuutste uitgawe sal wel Vrydag op die rakke wees. Daar was ietwat van ‘n vertraging met die lente uitgawe. Ons stuur vir jou ‘n epos met die intekening kostes. Ons lewer by die huis af 😉
    Baie dankie vir julle ondersteuning!

  20. Elna Eksteen says:

    Ek soek gereeld jul tydskrif, want ek en my familie geniet dit baie, nooit meer op Hermanus beskikbaar nie. Ek het Winter 2020 by ons Chechers gekoop, maar sederdien niks. Help asb.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *