farmers, News, Sustainability
comments 4

Boere: Hoe raak onbetroubare krag jou besigheid?

In plaas van in vrees lewe dat die kragnetwerk jou in die steek laat waarom nie ‘n plan in plek stel wat jou grotendeels onafhanklik maak nie? SON SA het ‘n inisiatief begin vir die voorsiening van alternatiewe energie in landbou.

TLU SA het tydens Kragdag 2022 met ander organisasies (SAAI, Neasa en Agri X) saamgespan om ’n inisiatief te begin om die geleenthede en behoeftes van alternatiewe elektrisiteitverskaffing te ondersoek.

SON SA is besig om inligting in te win, relevante inligting te deel en voorstelle van geakkrediteerde verskaffers bekend te stel.

Dit is baie belangrik om eers te verstaan wat die energiebehoefte per streek/area/sektor is om SON SA in staat te stel om oplossings voor te stel, en om verskaffers ’n aanduiding van die behoefte te gee.

’n Kort vraelys is saamgestel vir die doel. Voltooi op die volgende skakel: https://www.sonsa.co.za/tlu_sa_vraelys

Faircape Dairy Farm: Image: Michel dei-Cont

Dit sal baie help om TLU SA in staat te stel om die debat verder te neem om oplossings en beleidsekerheid oor energie-oplossings te bewerkstellig.


(Die voltooiing van die vraelys plaas geen verpligting op enigiemand nie en is net daar om die behoefte te bepaal. Jy het ook die geleentheid om aan te dui of SON SA verder met u kan skakel oor relevante oplossings in die verband.)

4 Comments

  1. 471905 871971Thank you for your amazing post! It has long been really useful. I hope which you will proceed sharing your wisdom with us. 740116

  2. 39183 969880When I saw this page was like wow. Thanks for putting your effort in publishing this article. 864125

  3. 16909 102406hello I was very impressed with the setup you used with this blog. I use blogs my self so congrats. definatly adding to favorites. 334070

  4. Noël says:

    Opportunity to establish solar energy site in Bredasdorp , linked to agribusiness

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *