News
comments 9

Genetiese gemanipuleerde huisplante kan dalk binnekort jou lug skoonmaak

Deur René Lötter

By ‘n ou skoenfabriek aan die buitewyke van Parys is wetenskaplikes besig om ‘n nuwe plant te skep. En die maatskappy beweer die nuwe skepsel, “is ‘n bioloog se nat droom,” sê Patrick Torbey, hooftegnologiebeampte van Neoplants.

P1 is eintlik maar ‘n gewysigde vorm van die alombekende ou duiwels-klimop. P1 se DNA is aangepas om sy vermoë om sekere organiese verbindings soos formaldehied en benseen uit die lug te onttrek.

Hierdie genetiese aanpassings laat die plant ook toe om die stowwe wat dit absorbeer om te skakel in stowwe soos suiker en CO2 wat dit kan gebruik om te groei. P1 sal later vanjaar op die rakke verkoop word vir omtrent USD 179.

Tot dusver het die projek USD 20 miljoen in befondsing ingesamel van firmas insluitend True Ventures en Collaborative Fund.

Baie kwekerye verkoop sogenaamde “lugsuiweringsplante”.

Patch, ‘n gewilde aanlyn-kleinhandelaar, behou ‘n hele gedeelte van sy webwerf vir “lugreinigende binnenshuise plante.” Nog ‘n verkoper, Plantler, bied ‘n Air So Pure-pakket van palms en varings aan.

Baie van die ondersteuning vir hierdie projekte kom vanaf 1989, toe NASA saam met die Associated Landscape Contractors of America gewerk het om die vermoë van huisplante te bepaal om gifstowwe uit die lug te verwyder. Die ’Skoonlugstudie’ het probeer bewys dat, ja, huisplante kan sekere besoedelingstowwe absorbeer.

Maar die feit dat hierdie resultate buite die laboratorium eintlik nie toegepas kon word op werklike huise nie, was minder bekend. Deur ‘n plant in ‘n verseëlde kamer te plaas, besoedelingstowwe vir verskeie ure (of dae) daaroor te blaas en dan die resultate aan te teken, was nie ‘n akkurate replikasie van normale huisplanttoestande nie, erken navorsers.

Richard Corsi, dekaan van die Kollege vir Ingenieurswese by UC Davis, is ook krities teenoor wat hy hierdie “klein glaskamerstudies” noem.

Deur gebruik te maak van data van vorige plantstudies en berekeninge gebaseer op die beste scenario vir CADR, sê Corsi dat ‘n slaapkamer van ongeveer 200 vierkante voet soveel as 315 individuele plante sal benodig om formaldehied (en ander chemiese stowwe) se vlakke met 50 persent te verlaag. Om ‘n vermindering van 90 persent te kry, sal meer soos 2 800 plante benodig. Skaal dit op tot ‘n hele woonstel of huis, en jy koester ‘n digte oerwoud.

Lees die volle artikel in Wired hier: https://www.wired.com/story/neoplants-air-purification-pothos-devils-ivy

9 Comments

  1. 198027 275017You completed several very good points there. I did specific searches on the problem and located numerous men and women go in conjunction with along with your weblog. 315875

  2. 110439 471763Somebody necessarily assist to make seriously articles I may possibly state. That is the very 1st time I frequented your internet page and to this point? I surprised with the research you produced to make this actual put up amazing. Great task! 886815

  3. OligioX says:

    276605 150261Wow, superb weblog structure! How long have you been blogging for? you make blogging glance effortless. The total look of your web site is superb, neatly as the content material material! 689509

  4. Houten says:

    188367 741520Keep in touch whilst functioning from your personal home workplace with out all of the hassle of purchasing or procurment costly office equipment. Debtors are allowed to apply with their a bad credit score background whenever. 875971

  5. 600876 87007If you are interested in envision a alter in distinct llife, starting up normally the Los angeles Surgical procedures fat reduction method is really a large movement in order to accomplishing which usually concept. lose belly fat 74916

  6. 366243 706972The truth is and see if the Hcg diet protocol and as a consequence HCG Drops surely are a in fact quick strategy to be able to shed pounds; although the healthy diet has a strong will most likely moreover sizable focus to undertake positive. hcg diet drops 95213

  7. 65704 190292I believe this web web site has got very superb indited articles content material . 649715

  8. 31991 701439Precisely what I was seeking for, thankyou for putting up. 411491

  9. 182678 656240Some times its a discomfort within the ass to read what blog owners wrote but this internet internet site is rattling user friendly ! . 896148

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *