Met onafhanklike ABC-verifikasie weet jy jou storie of advertensie bereik werklik die boer.

Die gedrukte tydskrif word landwyd by meer as 130 landbouwinkels versprei – direk in die hande van produsente.

Wat adverteerders en lesers sê:
“Ons kliënte geniet die tydskrif baie en vra gereeld dat ons ’n kopie vir hulle eenkant hou.”
Rinka, NWK Retail
“Ons het definitief meer navrae en baie oproepe oor ons kompos gekry.”
Marietjie Kruger, Chanmar sampioene en kunsmis
“Thank you for the story. I got a lot of traction with the article.”
Andile Matukane, Farmers Choice
“Klante vra dadelik vir die tydskrif as hulle dit nie sien nie, en hulle geniet dit veral wanneer boere uit hulle omgewing in die uitgawe verskyn.”
Overberg Agri, Uitenhage

Grond tot Mond is ’n volledige kommunikasie-landbouplatform:
- Digitale artikels op ’n webtuiste waar jou inhoud langer leef
- Digitale tydskrif vir selfoon ontwerp
- Video-onderhoude en plaasbesoeke
- Sosiale media
- Nuusbriewe
Reklametariefe en Inhoudstariewe:
Tydskrif (gedruk):
- Omslagbanner: R17 500
- Dubbelblad: R20 000
- Volblad: R13 000
- ½-blad: R10 500
- ¼-blad: R6 750
- Agterblad: R16 800
- Volblad, binne-agter/voor : R14 650
Tydskrif (digitaal):
- Nuusbrief- of webwerf-banner (900 x 600 px) – R1 995
- Nuusbrief- of webwerf-banner (300 x 600 px) – R1 250
- Nuusbrief- of webwerf-banner (300 x 300 px) – R750
- Hele nuusbrief geborg – R9 500
Sosiale media:
- Facebook & Instagram-pos (bereik 50 000 mense) – R6 000
- Facebook & Instagram-pos (bereik 80 000 mense) – R10 000
- Facebook & Instagram-pos (bereik 100 000 mense) – R11 500
Jou storie pakkette (Native 360):
Kompakte 360-pakket: Volblad-advertensie + 450-woord artikel + 300 × 300 px nuusbrief- of webwerfbanier + sosiale pos wat 20 000 mense bereik – R17 000
Kontak ons vandag om meer uit te vind: adverteer@grondtotmond.co.za
