Uncategorized
Leave a comment

Grond tot Mond is Suid Afrika se wydste verspreide ABC-geouditeerde landboutydskrif.

“Ons kliënte geniet die tydskrif baie en vra gereeld dat ons ’n kopie vir hulle eenkant hou.”
Rinka, NWK Retail

“Ons het definitief meer navrae en baie oproepe oor ons kompos gekry.”
Marietjie Kruger, Chanmar sampioene en kunsmis

“Thank you for the story. I got a lot of traction with the article.”
Andile Matukane, Farmers Choice

“Klante vra dadelik vir die tydskrif as hulle dit nie sien nie, en hulle geniet dit veral wanneer boere uit hulle omgewing in die uitgawe verskyn.”
Overberg Agri, Uitenhage

  • Digitale artikels op ’n webtuiste waar jou inhoud langer leef
  • Digitale tydskrif vir selfoon ontwerp
  • Video-onderhoude en plaasbesoeke
  • Sosiale media
  • Nuusbriewe

Tydskrif (gedruk):

  • Omslagbanner: R17 500
  • Dubbelblad: R20 000
  • Volblad: R13 000
  • ½-blad: R10 500
  • ¼-blad: R6 750
  • Agterblad: R16 800
  • Volblad, binne-agter/voor : R14 650

Tydskrif (digitaal):

  • Nuusbrief- of webwerf-banner (900 x 600 px) – R1 995
  • Nuusbrief- of webwerf-banner (300 x 600 px) – R1 250
  • Nuusbrief- of webwerf-banner (300 x 300 px) – R750
  • Hele nuusbrief geborg – R9 500

Sosiale media:

  • Facebook & Instagram-pos (bereik 50 000 mense) – R6 000
  • Facebook & Instagram-pos (bereik 80 000 mense) – R10 000
  • Facebook & Instagram-pos (bereik 100 000 mense) – R11 500

Jou storie pakkette (Native 360):

Kompakte 360-pakket: Volblad-advertensie + 450-woord artikel + 300 × 300 px nuusbrief- of webwerfbanier + sosiale pos wat 20 000 mense bereik – R17 000

Kontak ons vandag om meer uit te vind: adverteer@grondtotmond.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *