TLU SA is trots om die ses finaliste van die Jongboer van die Jaar 2025-kompetisie aan te kondig. Die kompetisie, wat vanjaar vir die 24ste agtereenvolgende jaar aangebied word, vier jong landbouleiers wat met passie, vernuf en vasberadenheid boer, ongeag die grootte of aard van hul onderneming.

Volgende week, vanaf 14 tot 18 Julie 2025, sal die nasionale paneel van beoordelaars elkeen van die finaliste op hul plase besoek. Hierdie plaasbesoeke vorm deel van die tweede beoordelingsronde waar onder meer na bestuursvernuf, tegniese kundigheid en finansiële bestuur gekyk word.
Die ses finaliste vir vanjaar is:
Niel Booyens (28) van Belfast, boer met beeste, skape en graan (mielies, sojas en hawer).
Tiaan Barkhuizen (33) van Garies, het ‘n Dorperstoet en boer kommersieel met boerbokke en skape.
Thian Heyns (29) van Clocolan, Vrystaat, boer met Sussex stoet- en kommersiële beeste asook mielies, sojas, sonneblom en koring.
Martin van Jaarsveld (30) van Greylingstad, Mpumalanga.
Willem van der Merwe (36) en Francois du Toit (34) van Chrissiesmeer, Mpumalanga, skryf as vennote in. Hulle is Saaiboere en deel verantwoordelikhede tussen bemarking, beplanning, finansies, instandhouding, proewe en sekuriteit. Willem is ook ‘n prokureur en Francois ‘n tegnikus in bosbou.
Francois du Toit (34) skryf ook afsonderlik in met ‘n fokus op saaigrond.
Die Jongboer van die Jaar-kompetisie staan oop vir enige TLU SA-lid van 40 jaar en jonger. Kandidate boer óf selfstandig óf in vennootskap, mits hul verantwoordelikhede duidelik afgebaken is. Beoordeling geskied objektief volgens internasionale bestuurskriteria deur ‘n onafhanklike paneel van kenners.
Die groot prys vir die wenner sluit in ‘n splinternuwe BYD-bakkie geborg deur Hatfield Motor Groep vir ‘n jaar se gebruik, sowel as R50 000 kontant, geborg deur Manitou. Santam borg die kontantpryse vir die naaswenner en derde plek.
Die drie topfinaliste sal ná afloop van die plaasbesoeke aangewys word, en die wenner sal tydens die TLU SA Kongres op 10 September 2025 bekend gemaak word.

880977 917904Hey there! Great post! Please when I will see a follow up! 566147
278721 237807Hi, you used to write superb articles, but the last several posts have been kinda boring I miss your super writing. Past several posts are just a bit out of track! 625639
714159 104183This internet website is usually a walk-through its the data you wished concerning this and didnt know who ought to. Glimpse here, and you will certainly discover it. 386404
242071 534729Someone essentially lend a hand to make critically articles Id state. That may be the 1st time I frequented your web site page and so far? I amazed with the research you produced to create this actual post extraordinary. Amazing activity! 326186
843097 691458Hello, Neat post. There is an problem along together with your website in web explorer, could test thisK IE still will be the marketplace leader and a huge portion of other individuals will miss your magnificent writing because of this issue. 96201
795197 694556This web site is truly a walk-through it truly may be the details you wanted concerning this and didnt know who to inquire about. Glimpse here, and youll totally discover it. 624335
318563 648064It can be difficult to write about this topic. I believe you did a terrific job though! Thanks for this! 829898
610739 302103hello admin, your site pages pattern is simple and clean and i like it. Your articles are incredible. Remember to maintain up the very good work. Greets.. 208030
108907 304383brilliantly insightful post. If only it was as simple to implement some with the solutions as it was to read and nod my head at each of your points 551034