Plantmedisyne uit Egipte
Aanvanklik het Jan van Wyngaard die boereraat net vir homself voorberei en nou en dan het hy dit ook met ander gedeel. Kort voor lank het mense daarna begin vra. Jan het ‘n besigheidsgeleentheid raakgesien.

Ry uit Barrydale in ‘n noordwestelike rigting op die R62 en jy is sommer vinnig by Doornrivier. Die plaas is sedert 1923 in die Smit-familie. Piet Smit vertel dat sy oupa die plaas gekoop het terwyl hy ‘n winkelier op Barrydale was. “Daai tyd was hier nie kommersiële boere nie. Die hele Klein-Karoo was die ene volstruis en dit was ook net vir hulle vere – hulle is nie geslag nie.”
Awassis were bred in the Middle East and is still the most common race in that area. “People milked sheep long before we milked goats or cattle,” David said. “The reason why we stopped with sheep, is because it is not that easy.” At present there are only about ten farmers milking sheep here in South Africa