Geen rede tot paniek – ons het steeds genoeg aartappels, net ‘n bietjie kleiner
Potatoes South Africa, die bedryfsorganisasie van die aartappelbedryf, het verklaar dat die aartappelvoorsiening vir 2024 stabiel bly en dat berigte oor aartappeltekorte en buitensporig hoë pryse oordrewe is en onwaarskynlik is om te realiseer.