Kan soutwater die oplossing wees vir toekomstige besproeiing?
97 persent van die aarde se water is soutwater. Nog twee persent is gestoor in ysgletsers. Dit laat slegs een persent van alle water op aarde vir gewone menslike gebruik oor: om te eet, te drink en kos te verbou.