Dennegeur se Stephan Beukes as Wes-Kaap se Boer van die Jaar aangewys
Drie geslagte se toewyding aan vrugteproduksie, grondgesondheid en gemeenskapsontwikkeling lê aan die grondslag van Dennegeur Farms se sukses.
Drie geslagte se toewyding aan vrugteproduksie, grondgesondheid en gemeenskapsontwikkeling lê aan die grondslag van Dennegeur Farms se sukses.
Mockford Farms is die wenner van Landbouskrywers SA se Limpopo-streekstoekenning. Die boerdery is gebaseer naby Polokwane en behels verskeie, diverse, boerdery-ondernemings naby Haenertsburg, Mokopane en Bronkhorstspruit.