Sê totsiens aan Grysblaarvlek – BASF bring Revytek®
BASF het vandag Revytek® bekendgestel – ’n rewolusionêre swamdoder wat daarop gemik is om die manier waarop Suid-Afrikaanse mielieboere swamsiektes in rygewasse bestry, te verander.