Van veldapteek tot hoendervoer al die pad van Curaçao
Party van die nederigste gewasse moes die wêreld vol reis alvorens hulle in die vreemde voorgesit is in geregte.
Party van die nederigste gewasse moes die wêreld vol reis alvorens hulle in die vreemde voorgesit is in geregte.
Toe Coenraad de Buys se bloubloedseuns met President Paul Kruger vir grond onderhandel het, het hulle seker gemaak dat die Buysgemeenskap ‘n heenkome vir hul nakomelinge het. En waar daar ‘n wil om te boer is, is daar ‘n weg.