Van klein bome tot groot oeste: Gervann Kemp se wenresep vir pekanneutboerdery
Hy en sy pa, Piet, boer op sowat 28,5 ha in Augrabies.
Alhoewel daar voorheen ’n verskeidenheid gewasse soos tafeldruiwe en lusern op die plaas geplant is, is dit tans uitsluitlik onder pekanneute beplant.