Kratte, klone en kontrakte… so werk dit by Elgin Orchards
dink dit sal dié plaas wees nie. Die lewe het egter ’n manier om wye en vreemde draaie te loop, en soms gebeur die ondenkbare.
dink dit sal dié plaas wees nie. Die lewe het egter ’n manier om wye en vreemde draaie te loop, en soms gebeur die ondenkbare.
Niks kan jou voorberei op die warrelwind genaamd Faan Grobbelaar van Soetendal nie. Goed, ek gee bes, dis seker te wagte as jy in die middel van parstyd gaan kuier en hy boonop ’n parsdag weens onverwagte reën verloor het, maar soveel multi-tasking het ek nog by geen man (of mens) gesien nie!