DANIËL LÖTTER
Uitgewer: Protea Boekhuis
Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika. Maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne “ware spookverhale” met ’n vreemde voorval in November 1653 op’n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval.
Die magdom van ware stories is tematies ingedeel volgens die soort verskynsel, van verjaarspoke, saampraatspoke en tydspronge tot spookmotors, spookdiere, voorbodes
en sieners.
Die verteltrant is lig en gemaklik met skeute humor, soos net Daniël Lötter kan.
Lötter is ook die skrywer van Die Grootpad is ’n Grondpad en 17 Maal Moord.
KOOP AANLYN: https://www.takealot.com/ware-spookverhale-van-suid-afrika/PLID72545307
LEES MEER: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boek-ware-spookverhale-van-suid-afrika/