Om die duiwel en anderkant uit
By Rondawel Gasteplaas naby Richmond word ’n verhaal van deursettingsvermoë, houtwerk en heropbou vertel, waar swaarkry uiteindelik omskep is in iets besonders.
By Rondawel Gasteplaas naby Richmond word ’n verhaal van deursettingsvermoë, houtwerk en heropbou vertel, waar swaarkry uiteindelik omskep is in iets besonders.
Die Middelburg wol-fees vanaf 24 tot 26 Junie bied ‘n opwindende program vir oud en jonk. Benewens ‘n voedselmark, ‘n wolmark ‘n MTB-resies en ‘n lekker ou plaas-skuur dans, gaan bekende sprekers oor die landbou en die ekonomie kom praat.
Vroegoggend kies ons koers na Onverwacht Trust se plaas buite Tulbagh. Mens kan amper nie jou oë glo as jy die laaste plaas bo teen die berg bereik en groot kampe met volstruise gewaar nie. Dis pure Karoo die! By die Groblers van Onverwacht Trust is sien waarlik glo. Hier staan 6 000 volstruise almal langnek-nuuskierig toe ons nader kom.