Kommersiële vroue katoenboer se sukses is alles genade
Susan is ‘n kommersiële katoenprodusent en sy boer al die afgelope 10 jaar op haar pa se plaas, Lowergroen, aan die oostekant van die magtige Oranjerivier, sowat 8 kilometer buite Groblershoop. In 2015 palm sy die titel as Noord-Kaapse Kommersiële Vroueboer van die Jaar in.