Kratte, klone en kontrakte… so werk dit by Elgin Orchards
dink dit sal dié plaas wees nie. Die lewe het egter ’n manier om wye en vreemde draaie te loop, en soms gebeur die ondenkbare.
dink dit sal dié plaas wees nie. Die lewe het egter ’n manier om wye en vreemde draaie te loop, en soms gebeur die ondenkbare.
TopFruit dra al die afgelope 40 jaar die belange van die plaaslike vrugtebedryf op die hart deur te verseker dat net die beste variëteit vrugtebome hier gevestig word en dat gehaltevrugte die basis van die plaaslike vrugtebedryf vorm.