SAB-modelplaas – Overberg se poeding-spesialiste
Seker die grootste voordeel wat boere trek uit die vestiging van die modelplaas en SABBI in die Overberg, is dat die saad vir hierdie area geteel word. “Ons doen onbevooroordeelde navorsing en verkoop self niks – geen chemie of kunsmis – aan die produsent nie.