Through the lens
comments 18

Deur die lens van Melanie Tait

NIN EN HAAR BOESEMVRIENDE

Om hoenders as ‘n verjaarsdaggeskenk te kry is kosbaar, maar dat die verjaarsdaghoenders vir jou elke dag ‘n eier lê, is selfs meer spesiaal. Siena en Matilda is Nin se eie twee geliefde stadshoenders.

Nin en haar hoenders, Siena en Matilda. Johannesburg

Fotograaf: Melanie Tait

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *