Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het pas die BBP-syfers vir die finale kwartaal van 2020 vrygestel – ’n sober oorsig van die jaar. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het met ’n indrukwekkende 6,3% in die laaste kwartaal van 2020 gegroei, ten spyte van die tweede Covid-19-golf. Vir die jaar in geheel het die plaaslike ekonomie met -7% gekrimp, weliswaar beter as vorige voorspellings. Die meeste sektore het positiewe groei in die finale kwartaal van 2020 aangeteken, met die uitsondering van onderskeidelik mynbou en die finansiële sektor.
Volgens Stats SA was die één helder lig in hierdie donker prentjie die landbousektor, wat ’n groeikoers van 5,9% in die vierde kwartaal getoon het danksy ’n toename in die produksie van diereprodukte.
Dié sektor se prestasie vir die jaar was, soos verwag, uiters belowend en het te staan gekom op 13,1% in 2020.
Hierdie indrukwekkende prestasie word toegeskryf aan ’n aantal bekende faktore, met inbegrip van maar nie beperk tot, weerstoestande (soos die positiewe La Niña-verskynsel) en tot ’n groot mate die sektor se klassifikasie as ’n noodsaaklike diens sedert die aanvanklike inperkingsbeperkings, wat voorsiening gemaak het vir landboubedrywighede om voort te gaan, terwyl ’n groot deel van die ekonomie tot stilstand gekom het.
Hierbenewens was daar goeie prestasie oor sub-sektore heen, naamlik die tweede grootste graanoes, uitmuntende prestasie deur die tuinboubedryf en die herstel van die veebedryf. Daar was egter uitdagings in sekere sub-sektore, veral alkohol en tabak, wat gebuk gegaan het onder verwoestende beperkings op verkope en die verbruik van hul produkte tydens verskeie vlakke van die inperking.
Terwyl die ekonomie in geheel steeds onder druk verkeer, het die afgelope jaar gedien as bevestiging wat verskeie ekonomiese en ander aspekte betref en het ons nou betroubare data wat, onder meer, ’n aanduiding is dat die landbousektor steeds as ’n baken van hoop dien om die vele tekortkominge van die ekonomie aan te spreek.
Dié data dui daarop dat, met die regte beleidsregime en samewerking, die sektor steeds die ideale geleentheid bied om die ekonomie spoedig reg te ruk. Dit behoort te dien as sterk waarskuwing aan die regering om sy optrede aan te pas by sy woorde ‘suit the action to the word, the word to the action’ – aldus Shakespeare se Hamlet). Een voorbeeld hiervan is die beperkte begroting wat aan die sektor in die nasionale begroting toegestaan word.
In vergelyking met ander opkomende markte (OM’e), is Suid-Afrika se nasionale begrotingstoekenning aan die landbou oor ’n aantal jare steeds heelwat laer as 2%, terwyl ander OM’e ongeveer 6% aan hierdie sektor bestee. Dit beteken dat daardie spesifieke OM’e ’n BBP-groei van 3,7% (gegrond op ’n 10-jaar gemiddeld) realiseer, terwyl Suid-Afrika se groei ’n meer beskeie 1,7% in dieselfde periode is.


642816 838535Fantastic post will probably be posting this on my blog today maintain up the excellent work. 241431
212219 174135quite good post, i undoubtedly enjoy this remarkable website, persist with it 326785
293984 723660Hoping to go into business venture world-wide-web Indicates revealing your products or services furthermore companies not only to ladies locally, but nevertheless , to several prospective clients in which are online in most cases. e-wallet 202961
689241 369030I take pleasure inside the comments on this weblog, it genuinely gives it that community feel! 32494
642925 997885While youre any with the lucky enough choices, it comes evidently, although capture the fancy of the certain coveted by ly folks other valuable you you meet may possibly possibly well have hard times this particular issue. pre owned awnings 821122
413331 555767Over and more than once more I like to think about this difficulties. As a matter of fact it wasnt even a month ago that I thought about this quite thing. To be honest, what will be the answer though? 954774
Can you be more specific about the content of your article? After reading it, I still have some doubts. Hope you can help me.
623270 404933I like this post, enjoyed this 1 appreciate it for putting up. 134367
141055 161580youve got an essential weblog appropriate here! would you wish to make some invite posts on my blog? 541084
239525 987080If you are still on the fence: grab your favorite earphones, head down to a Very best Buy and ask to plug them into a Zune then an iPod and see which 1 sounds far better to you, and which interface makes you smile much more. Then you will know which is right for you. 251531
551100 567232Hello there, just became alert to your blog via Google, and discovered that it is truly informative. Im gonna watch out for brussels. I will appreciate if you continue this in future. Lots of individuals will likely be benefited from your writing. Cheers! xrumer 776970