Gaan ons by die 20ste Goliat van Gat Pampoenfees ‘n rekordbreek-bieliepampoen te siene kry? Die huidige rekord van 890kg word gehou deur Wykus Lamprecht. Die gewilde Pampoenfees vind vanjaar op 16 Maart 2024 vanaf 13:00 tot 18:30 by die Pretoria Boeremarkterrein in Silverton plaas.

“Ons hoop is om vanjaar ‘n een ton pampoen te kry en daarom het ons ‘n groot addisionele prysgeld van R25 000 (geborg deur Laeveld Agrochem) daargestel om kwekers aan te spoor,” se Henri Combrink, voorsitter van TLU SA se Cullinan Boere-Unie.
Elke borg wat by die Pampoenfees betrokke is, maak ‘n groot bydrae om van die kompetisie ‘n sukses te maak. Daar sal ‘n lekker biertuin, stalletjies met eet- en drinkgoed, sowel as ‘n verskeidenheid ander produkte wees vir almal om te geniet. Bywoners kan uitsien na vermaak deur ABREU en Adam Tas.
“Daar is groot belangstelling in die Pampoenfees en daar word heelwat nuwe inskrywings verwag,” se Combrink. “Daar is kompetisies soos die grootste pampoen, die mooiste pampoen, lelikste pampoen, ‘n pitspoegkompetisie en ‘n verskeidenheid ander om bywoners te vermaak. Die swaarste pampoen sal ná die kompetisie vir ‘n paar dae by Uitkyk Vleismark in Silverton uitgestal word vir besigtiging.”

Al die pampoene wat ingeskryf word gaan na ‘n welsynsorganisasie toe vir verspreiding onder behoeftige mense in en om Pretoria.
Almal is welkom. Toegang is R50 per persoon en toegang vir kinders onder 12 jaar oud is gratis. Kaartjies is beskikbaar op Goliat van Gat Pampoenfees se Facebook-blad.
Navrae oor die Goliat van Gat Pampoenfees en stalletjies kan gerig word aan:
Henri Combrink
082 552 9428
culliboer@gmail.com
UITGEREIK DEUR TLU SA, 14 Februarie 2024


282493 754830I see something genuinely fascinating about your internet web site so I saved to bookmarks . 373644
305960 28054superb post. Neer knew this, appreciate it for letting me know. 568067
95235 47365You ought to participate in a contest for among the most effective blogs on the web. I will suggest this web internet site! 522934
442812 852193I like this internet web site because so significantly utile stuff on here : D. 681969
59435 80841That being said by use it all, planet is really restored a little a lot more. This situation in addition will this particular Skin tightening and starting to be moved and into the mood of these producing activities. everyday deal livingsocial discount baltimore washington 236928
742928 103994Hoping to go into business venture world-wide-web Indicates revealing your products or services furthermore companies not only to ladies locally, but nevertheless , to numerous prospective clients in which are online in most cases. e-wallet 64664
690383 312348A extremely quite intriguing write-up! Ill try to track that continues here! Thank you. 82540