Kan jou plaas in ‘n winsgewende trouplek omskep word?
Wanneer dit by troues kom, is die hoofsaak vir bruide (en dalk bruidegomme) dat dit ʼn genotvolle ervaring moet wees wat hulle en hul gaste lank sal onthou.
Wanneer dit by troues kom, is die hoofsaak vir bruide (en dalk bruidegomme) dat dit ʼn genotvolle ervaring moet wees wat hulle en hul gaste lank sal onthou.
Hier in ons geliefde land kan ons werklik dankbaar wees vir al die padstalle, restourante en plaaslike produkte.
Al hoe meer boere sien die geleentheid om van die plaas nie net direk aan klein- en groothandelaars te verkoop nie, maar ook direk aan die publiek. Besoeke aan plase in bedryf is nou meer gewild as ooit.
Hierdie inisiatiewe van boere lei tot groter voedselsekuriteit en die verfraaiing en verbetering van omliggende areas. Agritoerisme is gerig op omgewingsopvoeding en wil mense van alle ouderdomme meer leer oor die natuur en die bewaring daarvan.