Met liefde en eiers gebottel
Op Die Kraaltjie hou Elize van Greunen duisende kwartels aan en bottel haar geheime resep met trots.
Op Die Kraaltjie hou Elize van Greunen duisende kwartels aan en bottel haar geheime resep met trots.
Hoekkraaltjie die grootste produsent van kwartelvleis in SA en beskou hulself as ‘n fasiliteerder om produsente byeen te bring, asook bemarkers, verspreiders, kopers en lede van die publiek. Hulle wil waarde skep, ondersteuning bied en ‘n gemeenskap van bewuste boere en fynproewers skep.
Op Rietvlei leer jy een unieke diersoort ná die ander beter ken, want Christo Botha is nie meer lus om met die gewone goed te boer nie. Alles op Rietvlei is raar. Christo meen dit is ook omdat hy vinnig verveeld raak en van ‘n uitdaging hou. Hy het begin deur te kyk na die aanvraag sowel as die bestaande kompetisie in die omgewing.