Vleis – die omvattende gids deur Annelien Pienaar
Hierdie is nie net ʼn resepteboek nie, maar eerder ʼn moderne ensiklopedie. Dis ʼn geure-biblioteek vir sowel leke as ervare kokke. Dis die snoet-tot-stert gids wat almal in hul kombuis nodig het en nog vir jare gaan gebruik.