Padportrette uit Japan
“Hein-san, ohayogozaimasu,” sê my baas by die Sendai English Centre in Japan een bedompige, uitmergelende someroggend (my innige simpatie aan die Bokke), terwyl ek probeer uitwerk hoe om my jaarlikse driemalige vier dae lange vakansie ten beste in te span.




