Kuifkop belê in eksotiese wit dragon fruit
Soms is die antwoord om volhoubaar te boer nie ’n kollektiewe of selfs ’n skaalbenadering nie, maar die ontginning van nismarkte. Een só ’n boerdery is Kuifkop Beleggings.
Soms is die antwoord om volhoubaar te boer nie ’n kollektiewe of selfs ’n skaalbenadering nie, maar die ontginning van nismarkte. Een só ’n boerdery is Kuifkop Beleggings.
At Groenkol approximately 250 tonnes of rooibos is harvested annually in an eight-year crop rotational system. Willem Engelbrecht explains how the rotational system works. In the first year the rooibos is planted and in the second year it is cut at knee height. In year three to five the tea plants are harvested.
Willem en Ansie Loubser van Boesmanskop Boerdery buite Loeriesfontein se plaashek staan steeds oop, ondanks die genadelose droogte.
Die Belgiese wit- en rooilof van hierdie boerdery is ’n winsgewende, plus innoverende, stap vir landbou.
By Dalewood Frommage in Simondium begin die kaasmaakproses by die kwaliteit van hul koeie se kos en eindig met uitmuntende kase wat internasionale erkenning geniet.