Non-payment of locust fighters a disaster
Government could lose the services of vital locust officers even as millions of hectares of crops remain in danger of extensive damage as a result of the locust crisis.
Government could lose the services of vital locust officers even as millions of hectares of crops remain in danger of extensive damage as a result of the locust crisis.
Die voorstel om die huidige minimumloon van plaaswerkers met 16,1% vanaf R18,68 tot R21,68 per uur te verhoog sal aanleiding gee tot meer werksverliese in die landbousektor. Menige boere is ernstig geraak deur die inperking en ekonomiese afswaai. Agri SA doen ‘n beroep op die minister om die huidige ekonomiese situasie in berekening te bring. Die fokus moet verskuif na werkskepping en stappe moet geneem word om verdere werksverliese in alle sektore te beperk.