Betreding op plase: die uitdagings en oplossings
Die uitermatig hoë misdaadstatistieke op plase, of dit nou plaasaanvalle, -moorde, diefstal, brandstigting, stropery of onwettige jag is, is alles in een basiese misdaad gewortel: onwettige betreding op private eiendom.










