R24 miljoen om kool bekostigbaar te hou
Shoprite belê jaarliks miljoene rand agter die skerms om te verseker dat kool – een van Suid-Afrika se mees voedsame en veelsydige stapelvoedselsoorte – bekostigbaar bly vir almal.
Shoprite belê jaarliks miljoene rand agter die skerms om te verseker dat kool – een van Suid-Afrika se mees voedsame en veelsydige stapelvoedselsoorte – bekostigbaar bly vir almal.
og ’n onvergeetlike hoofstuk in Suid-Afrika se landbougeskiedenis is vanaand geskryf tydens die Lamb Champs Alfa Dinee, aangebied by Nampo Alfa in Bothaville. Voor ’n gehoor van 450 gaste – insluitend boere, borge en ander eregaste is die titel van Lamb Champs 2025 Nasionale Kampioen toegeken aan Hennie Jonker, wie se uitsonderlike lam in elke beoordelingskategorie uitgestaan het, van op-die-hoef-evaluasie tot by die finale proe.
Vier oesjare. Gehoute én ongehoute wyne. Drie wyke en ses distrikte uit drie streke. Dít is die besondere verhaal van die 2025 FNB Sauvignon Blanc SA Top 10.
South Africa’s finest Extra Virgin Olive Oils (EVOOs) were celebrated today at the 12th annual Absa Top 10 Olive Oil Awards, hosted at the spectacular Mynhardt’s Kitchen at Cathedral Cellar in Paarl.
Die jongste jaarverslag van Onderstepoort Biological Products (OBP) vir 2024/25, wat pas aan die parlement se Portefeuljekomitee oor Landbou voorgelê is, lees soos ’n noodsein vir Suid-Afrika se dieregesondheidstelsel. Dit bevestig wat boere lankal vermoed: die land se enigste staatsvervaardiger van entstowwe is in ’n ernstige toestand – en die gevolge lê swaar op plaashekke regoor die land.
Sydney Claassen staan stewig in gomlastiekstewels midde-in sy groentelanderye. Hy kom sonder enige twyfel voor as ʼn persoon wat die ou gesegde, ʼn boer maak ʼn plan, goed ken. Dit lyk asof hy lánkal vir alles ʼn plan het en of uitdagings voor die voet weggevee word. Inteendeel, in Sydney se geval is dit asof hy eerder reeds die teenvoeter vir elke uitdaging het.
Anton Viljoen, stigter van Villion Farms, is as die Wes-Kaapse Boer van die Jaar aangewys tydens die 2025-toekenningsaand van Landbouskrywers Suid-Afrika (AWSA) se !Xhariep-streek op Vrydagaand, 3 Oktober. Hierdie prestasie vorm die hoeksteen van ‘n aand wat uitmuntendheid in die landbousektor gevier het by Klein Joostenberg, buite Stellenbosch.
SA Harvest het ’n belangrike mylpaal aangekondig in sy langtermynstrategie om ’n klimaatsveerkragtige, gemeenskapsgedrewe voedselsisteem te bou: die voltooiing van drie kweekhuise in Kaapstad, Gqeberha en landelike Oos-Kaap. Hierdie projekte vorm die ruggraat van ’n herhaalbare model vir sistemiese volhoubaarheid — een wat voeding, opvoeding en ekonomiese insluiting integreer in plaaslike voedselsekosisteme.
Plaaslike en internasionale rolspelers in die bloubessiebedryf het op 24 September 2025 by Fall Creek® se kwekery in die Paarl saamgekom vir ’n insiggewende forum oor Suider-Afrika se beleggingsgeleenthede en potensiaal vir volhoubare groei.
Lamb Champs 2025 het 24 September geskiedenis gemaak by Hoër Landbouskool Boland in Paarl met twee hoogtepunte: ’n nuwe wêreldrekordprys vir ’n lamkarkas én die aanwysing van die wenners van die Boland-kompetisie.