Woorde: Jacques van Zyl Fotografie: Michel Dei-Cont
‘n Goeie soort wakkerword is as mens besef dat wat jy altyd gedink het ‘n ouderdomsverwante agteruitgang van jou smaaksintuig is, niks anders is as dat kos al minder na iets proe nie. Een hap van die doodeenvoudige spinasiepastei is genoeg – die kors is krakerig vars en die bietjie feta net so lekker. Maar dit is die spinasie self wat my laat regopsit. Dit is asof ek skielik met ‘n mondvol plaas sit – mens kan in die blare proe hoe die vars omgedolwe plaasgrond buite ruik; presies soos mens sou dink spinasie móét proe – skoon en sonder ‘n enkele sandkorrel, voor dit klink of ek dalk regte grond geproe het.

BOEREK (Turkse spinasiepastei)
(Vertaal uit LEBENDIGE ERNAEHRUNG deur Annegret Bohmert.)
BESTANDDELE:
- 1 eetlepel kookolie
- 2 eetlepels meel
- 1 teelepel oreganum
- 1 knoffelhuisie, fyngedruk
- 1 teelepel sout
- ’n knippe rooipeper, piment en foelie (mace)
- 500g spinasie, geblansjeer en grof gekap
- 100g feta-kaas, in blokkies gesny
- 1 pakkie blaardeeg
- 1 eier, geskei
- ½ teelepel sout (vir eiergeel)
- ’n knippe rooipeper, piment en foelie (vir eiergeel)
METODE:
- Braai die meel, speserye en sout in die olie.
- Vou die spinasie in en meng goed.
- Laat vir ’n rukkie afkoel voor die feta versigtig ingeroer word.
- Berei die pastei voor deur die vulsel op een helfte van die blaardeeg te skep, dit met die ander helfte van die deeg te bedek en die kante met eierwit te seël.
- Meng die eiergeel met die sout en speserye en verf bo-op die kors met ’n kwassie.
- Bak vir 30 minute teen 220 °C.
Resep: Sandveld Organics| www.sandveldorganics.co.za


387763 799180A thoughtful insight and concepts I will use on my site. Youve obviously spent some time on this. Congratulations! 308718
435485 772329Hi there! Nice post! Please do inform us when we could see a follow up! 676685
958512 967081Aw, this was an exceptionally good post. In concept I would like to place in writing such as this moreover – spending time and actual effort to create a exceptional article but so what can I say I procrastinate alot by way of no indicates discover a way to go completed. 281879
523625 785372Hello, Neat post. There is really a problem along with your internet site in internet explorer, could test thisK IE nonetheless will be the marketplace leader and a large portion of people will leave out your excellent writing due to this issue. 576854
257052 837445I was suggested this blog by way of my cousin. Im no longer confident whether or not this put up is written by him as nobody else realize such detailed about my trouble. You are wonderful! Thanks! 955945
889146 769033Up to now, you demand to term of hire an absolute truck or van and will also be removal equipments to valuable items plus check out the new destination. From the long run, which finish up with are couple of points except anxiety moreover stress and anxiety. removals stockport 916094
764975 642417Some truly nice and utilitarian info on this internet website , likewise I believe the style and style holds fantastic functions. 400605
402987 489204I got what you intend, saved to favorites , very decent internet internet site . 340343
Your point of view caught my eye and was very interesting. Thanks. I have a question for you.