Genotvolle volhoubaarheid
Bruce Jack is ‘n bekende wynmaker wat kreatief en biodinamies met sy omgewing omgaan om ‘n leefstyl en produk te skep wat ewe genotvol as volhoubaar is.
Bruce Jack is ‘n bekende wynmaker wat kreatief en biodinamies met sy omgewing omgaan om ‘n leefstyl en produk te skep wat ewe genotvol as volhoubaar is.
“Dis presies drie jaar terug wat ons hier ingetrek het,” vertel sy as ek my klankopnemer aansit. “Twee weke voor ons oopmaak toe sê ek vir my man, ‘O Donderdag, hierdie ding gaan nie werk nie. Ons is te ver van die pad af.’” Spoedig is daar ‘n cappuccino voor my, so lekker soos enige in die Kaap. “Maar ja. Toe is dit die beste move, ever.” Dis nog vroeg, maar een vir een begin die motors daar indraai – Padlangs is beslis naby genoeg aan die pad.
Voor ons behoorlik ons sit kry, sit sy drie groot houtborde vol lekkernye. Mens sien sommer dis regte Weskus-kos: goudbruin, borrie-gepiekelde kerrievis, vet, gekrummelde snoek-viskoeke en stywe patatsuurdeeg-roosterkoeke met margarien en heel, ingemaakte groenvye.
Nicole Precoudis en haar ouers het hul uiters suksesvolle restaurant in Johannesburg agterweë gelaat om appelboere te word. Kosmaak is in hul bloed en kort voor lank het hulle ‘n kosskuur en naweekmarkie op hul plaas. Danksy die gewildheid van hul bevrore sappe, verkoop hulle vandag die Terra Madre produkreeks aanlyn.
Gewoonlik ry ek bloot verby. Ek moes seker een of ander tyd by Boschendal gaan wyn proe het, maar die herinnering het vervorm in ‘n vae gevoel van onwilligheid om links óf regs te kyk wanneer ek Pniel verlaat. My aannames was goed wyd van die merk – Boschendal was jare al ‘n voorloper op byna elke landbou-faset.
“Proe hoe proe ‘n regte perske,” sê Dewald as hy in die bakkie terugklim. Ons wip-wip verder op die ongelyke grondpad terwyl Carlen vertel van haar nuwe CRF250 motorfiets wat ‘n keer onder haar uitgespring het. Dan wys sy ons waar ‘n swartwildebees eerder die geselskap van twee volstruise as sy eie rasgenote verkies.
A friend told me telephonically how to make wine. Then, with only 1200 litres of wine, I became the Shiraz champion of the region. And silver in SA. It was an upset,” Joan. ”In 2009 I was the first small cellar that won gold.
For the nine years that Langkloof Roses have been in the possession of Antoinette Louw and her husband, it has been used as a distributor of antique cut roses and a wedding venue. These days farming is the smallest of their income.
So goed as wat die bier gemaak is en so lekker as wat die kos is, is Kromrivier tog maar ‘n storie van ‘n plek en sy mense.