OBARO vernuwe aanlyn elektroniese handelsplatform
Goeie nuus vir OBARO se aanlyn-kliënte. Vanaf 1 Augustus 2024 gaan dit soveel makliker wees om die aanlynplatform te gebruik om inkopies te doen. OBARO Online is OBARO se winkel, net op jou rekenaar.
Goeie nuus vir OBARO se aanlyn-kliënte. Vanaf 1 Augustus 2024 gaan dit soveel makliker wees om die aanlynplatform te gebruik om inkopies te doen. OBARO Online is OBARO se winkel, net op jou rekenaar.
In Augustus 2023 het die Amerikaner Alex Harrell die beste soja-oes in die geskiedenis van landbou op sy plaas in die staat Georgia aangeteken. Die opbrengs van 13.9 ton/ha was beduidend meer as die vorige wêreldrekord wat Randy Dowdy, wat in dieselfde staat boer, in 2019 opgestel het.
Stygende aartappelpryse wat aan die einde van 2023 gesien is, kan die nuwe realiteit word as watergebruiksbeperkings op boere in die Wes-Kaap se Sandveld-gebied ingestel word.
In die hartjie van die Swartland vier die grootste landbouskou in die Wes- en Suid-Kaap vanjaar sy 90ste bestaansjaar met ‘n program vir die hele gesin. Swartlandskou Moorreesburg sal van Woensdag 4 tot Saterdag 7 September 2024 die beste uit dié geweste aan 20 000 besoekers bekendstel. Die skou, met Afgri as ankerborg, is bekend vir top perde, beeste, skape en pluimvee, asook ‘n masjienerie-uitstalling van R230 miljoen.
Die uitermatig hoë misdaadstatistieke op plase, of dit nou plaasaanvalle, -moorde, diefstal, brandstigting, stropery of onwettige jag is, is alles in een basiese misdaad gewortel: onwettige betreding op private eiendom.
Spier Wine Farm is proud to introduce its new flagship organic wine range, Farmer Angus. This collection is the fruit of a shared journey between the farm’s award winning winemaking team and Angus McIntosh, a passionate champion of regenerative agriculture who not only calls Spier his home but is also renowned for his commitment to ethically farmed of meat, chicken, and pork.
anjaar se wenner van Saai se Lamb Champs-kompetisie gekroon. Hy wen R80 000 kontant en verskeie ander pryse, sowel as ’n brons trofee deur die beeldhouer Nic van Rensburg ter waarde van R85 000.
Taste a bit of Mampoer, wine or beer, dance to popular music, enjoy freshly baked bread, feast on Pap & Kaaings, let your children enjoy farm life via games, pony and tractor rides.
Dean Barnard (40) is gisteraand in die Paarl as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2024 gekroon. Dean boer al 19 jaar saam sy pa op Waboomskraal – George waar hy nou al die laaste 8 jaar by sy pa oorgeneem het. Hul boer met hops, pruime, amandels en pekanneute.
Die onlangs vrygestelde Container Port Performance Index (CPPI) onthul dat vier van Suid-Afrika se hawens steeds onder die swakste presterende in die wêreld tel, met Kaapstad laaste, terwyl Oos- en Suidoos-Asiatiese hawens in 2023 uitblink.