Uile by Eendekuil
Daar is veertien uilhokke met nonnetjies-uile op Sorgvliet. “Hulle eet my muise en ek love hulle,” sê Izak met oorgawe. Hy klim ʼn boom uit soos Trompie om ʼn nonnetjies-uil en haar kuikens te vind. Maar die uilfamilie moes ongelukkig uittrek om vir ʼn byenes plek te maak.







