SABI vier 50 jaar met ’n oog op die volgende era van besproeiing
Van kunsmatige intelligensie en sonkrag tot grondgesondheid, geopolitiek en veranderende waterwetgewing. SABI se 2026-kongres het gewys dat die volgende era van besproeiing oor veel meer as die doeltreffende toediening van water gaan.










