Ting Braithwaite’s passion for sustainable farming
En route to Ting Braithwaite’s Brahman stud on the farm Damview, newcomers to the area are struck by another fact: KZNians are tough.
En route to Ting Braithwaite’s Brahman stud on the farm Damview, newcomers to the area are struck by another fact: KZNians are tough.
Niks kan jou voorberei op die warrelwind genaamd Faan Grobbelaar van Soetendal nie. Goed, ek gee bes, dis seker te wagte as jy in die middel van parstyd gaan kuier en hy boonop ’n parsdag weens onverwagte reën verloor het, maar soveel multi-tasking het ek nog by geen man (of mens) gesien nie!
Kry jou gunsteling landbou en leefstyl tydskrif nou by een van 160 landbouwinkels en koöperasies nasionaal. Lees intussen die digitale weergawe.
deur tegnologiese vooruitgang en volhoubare praktyke. Hierdie groei
versterk nie net plaaslike ekonomieë nie, maar vestig ook die Kaap as
‘n beduidende bydraer tot wêreldwye kanola-verskaffing.
Louise Viljoen, founder of Ouma Swesie’s Pantry, based in Darling, Western Cape since 2014, has a passion for food rooted in childhood memories. The idea of pickled garlic products came during a weekend with her daughter, who’s also involved in the food industry. After conducting market research, they decided to enter the market.
Louise Viljoen is stigter van Ouma Swesie se Spens, sedert 2014 in Darling in die Wes-Kaap baseer. Louise se passie vir kos kom van haar ma, wat in die spysenieringbedryf was. Sy het lekker kos herinneringe van haar kinderjare.
Die mark vir CBD-produkte in voedsel en medisyne groei skerp plaaslik en internasionaal.
Moderne verbruikers het toegang tot ‘n magdom inligting oor watter impak die produkte wat hulle eet op die planeet het. Benewens die koolstof-voetspoor en volhoubaarheid, wil hulle ook weet hoe eties die produsent se verhouding met werkers is of hoe gesond die produk is.
Aan die voet van die mees suidelike bergreeks in Afrika bewerk en versorg ‘n groep werkers al dekades lank grond en wingerde in die bekroonde Overbergse wynstreek. Nóú is die werkers van Akkedisberg Boerdery PTY (LTD) die trotse eienaars van ‘n eie handelsmerk én storie.
Dit was onlangs groot nuus dat ’n Suid-Afrikaanse blom die Plant van die Jaar by die Chelsea Flower Show in die Verenigde Koningkryk gewen het.