Fynbos Food Fairy
A life-long fascination with fynbos inspired Giselle Courtney to create a range of fynbos culinary products that makes cooking with fynbos easy, accessible and delicious, writes Bianca du Plessis.
A life-long fascination with fynbos inspired Giselle Courtney to create a range of fynbos culinary products that makes cooking with fynbos easy, accessible and delicious, writes Bianca du Plessis.
Die Skotsman wat toentertyd die plaas gevestig het, sal vandag baie trots wees op die elegante Fordoun Hotel en Spa wat gaste uit alle oorde se sinne op verskeie maniere streel.
Op Sandtuin naby Williston word nie net met staalsterk skaap geboer nie, dis ook waar Hannes Esterhuyse, of Rooikat, sy sweisvernuf uitgebrei het en waar hy nou ’n bykomende oorlewingsbron vir sy gesin geskep het.
Ten spyte van die droogheid van die Noord-Kaap, wys die Schoemans hoe onwrikbaarheid en vindingrykheid kan sorg vir top kwaliteit kaas.
Aanvanklik was dit die plaas se ryke erfenis en voortreflike rooiwyn wat ’n nyweraar en erfenisliefhebber van Duitsland se oog gevang het. Dit word tot glorie gerestoureer – met die hulp van die nuwe wynmaker, Vusi.
Woorde: Clifford Roberts Fotografie: Mia Truter Volstruisvlei is ’n ou plaas met ’n ryk geskiedenis, en Gielie Visser is die derde generasie wat hier boer. Die 1 640 ha grond lê op die R399 op pad na Piketberg. Tot 1950 – toe die brug oor die Bergrivier geopen het – moes jy die langpad ry om hier te kom. Koring is die hoofgewas van Volstruisvlei, maar sowat 40% se inkomste word deur Dohne Merino-skape en baster Hereford-beeste verskaf. Die beeste word vir hul vleis aangehou. Die vee wei hier en oorkant die rivier waar hy en sy vrou, Charlotte, ‘n kuierplek, Knor Varkie, geopen het. En sou jy wonder oor die plaas se naam: daar is nog nooit hier met volstruise geboer nie. ‘n Plakker van ‘n skaap pryk op die Volstruisvleinaambord op die hoofpad – seker opgeplak ná die soveelste vraag wat hulle hieroor gekry het! WAT IS IN ’N NAAM? Die plaasnaam se skakel met dié voëlspesie kom heel moontlik van wilde volstruise wat jare terug hier voorgekom het, vertel Charlotte. Hierdie grond …
It is not unreasonable to wonder how a woman who would seem much more at home hanging out with the glitterati in the city’s upper-glam venues ended up farming on the roof of the Menlyn Park Shopping Centre (more commonly known as the Menlyn Mall)?
As we feel the chill of Autumn gently waft its way into our homes, the familiar anticipation for warm, soft golden carbs grows undeniably in our bellies.
Die Schoombees is in murg en been Karoomense. Net soos hul voorsate, laat hulle hul nie maklik onderkry nie en is hulle nie bang om iets nuuts te probeer nie. Ondernemingsgees is ʼn familietrek.
Ná jare in ander beroepe, het The Olive Boutique se eienaars geluk, tevredenheid en gemeenskaplikheid in die Riebeekvallei gevind.