All posts tagged: AgriSA

Die pad na sukses: Twee wenboere se reis na erkenning en uitnemendheid

eringe prestasie nie. Hierdie toekenning word al die afgelope 22 jaar aan die land se voorste graanboer toegeken uit erkenning vir die bydrae wat hy, of sy, gemaak het om die plaaslike graanbedryf uit te bou. Die toekening word gegee aan die graanprodusent wat die doeltreffendste boerderypraktyke toepas, maar wat ook buite die landbou presteer.

Ontwrigtende beurtkrag hou langtermynrisiko’s vir die landbousektor en ekonomie in

Die impak van die voortdurende kragonderbrekings op die landbousektor en breë ekonomie hou ernstige implikasies vir voedselsekerheid en maatskaplike stabiliteit in. Die verlengde tydperk van Vlak 6-beurtkrag bedreig die lewensvatbaarheid van die sektor. ‘n Eskalasie na Vlak 7 en hoër sal katastrofies wees en hou ‘n risiko vir die land se nasionale veiligheid in.