Bereik Jan Publiek deur direkte verkope
Al hoe meer boere sien die geleentheid om van die plaas nie net direk aan klein- en groothandelaars te verkoop nie, maar ook direk aan die publiek. Besoeke aan plase in bedryf is nou meer gewild as ooit.
Al hoe meer boere sien die geleentheid om van die plaas nie net direk aan klein- en groothandelaars te verkoop nie, maar ook direk aan die publiek. Besoeke aan plase in bedryf is nou meer gewild as ooit.
Chrismari en Franchwa van der Westhuizen boer net duskant Loeriesfontein. Jaarliks is daar ‘n valk-gesin wat ‘n nes bou by die windpomp op die plaas.
Charles Back is a trailblazer in the wine industry, an agri-tourism pioneer and a respected philanthropist. He is overseas with our visit to Fairview, but it is as informative to get to know the man and the realisation of his vision through the eyes of his colleagues.
It’s never easy being a pioneer and often success for those who’ve earned it can come too late. But Jannie Cloete’s trailblazing work on the drying and roasting of soya beans for human consumption has already borne fruit, writes Maryke Roberts.
Hierdie inisiatiewe van boere lei tot groter voedselsekuriteit en die verfraaiing en verbetering van omliggende areas. Agritoerisme is gerig op omgewingsopvoeding en wil mense van alle ouderdomme meer leer oor die natuur en die bewaring daarvan.
Nicole Precoudis en haar ouers het hul uiters suksesvolle restaurant in Johannesburg agterweë gelaat om appelboere te word. Kosmaak is in hul bloed en kort voor lank het hulle ‘n kosskuur en naweekmarkie op hul plaas. Danksy die gewildheid van hul bevrore sappe, verkoop hulle vandag die Terra Madre produkreeks aanlyn.
Daar is veertien uilhokke met nonnetjies-uile op Sorgvliet. “Hulle eet my muise en ek love hulle,” sê Izak met oorgawe. Hy klim ʼn boom uit soos Trompie om ʼn nonnetjies-uil en haar kuikens te vind. Maar die uilfamilie moes ongelukkig uittrek om vir ʼn byenes plek te maak.
Fritz Schoon het die afgelope dekade verskeie bakkerye en cafés geopen. Na ʼn uitdagende fase wou Fritz en sy vrou, Chanelle, hul sakemodel herdefinieer en vandag vlieg SCHOON brode en gebak landwyd van rakke af.
Neels en Natasha van Niekerk het in 2012 vanaf ‘n plaas buite Springbok na Kersbosvlei in die Hardeveld getrek. Met ‘n plaas in die Boesmanland, kén Neels van min reën en swaarkry, maar die huidige droogte beproef hom tot die uiterste.
Nooitgedachters is SA se oudste inheemse perderas afkomstig van die Basoeto-ponie. Die stamboek gebruik ’n opgradering-teelsisteem waarvolgens ons “nuwe verwante” bloed kan inbring mits die opvolgende nageslag suiwer Nooitgedachters gebruik en die nageslag dan keuring slaag.