Brewery turns waste into spinach for local communities
In what has become aptly known as Project Popeye, SAB, will be developing a commercial 2000m2 drip irrigation system, that will help a local business sustainably grow spinach in raised beds.
In what has become aptly known as Project Popeye, SAB, will be developing a commercial 2000m2 drip irrigation system, that will help a local business sustainably grow spinach in raised beds.
Met die eerste oogopslag lyk dit na ’n onwaarskynlike sprong. Hoe kan ’n proefleser, oorspronklik van Klerksdorp in die noorde van die land, by die Kaap se mees bekroonde wynkelder eindig as wynmaker? Vra maar net vir Zinaschke Steyn (33) wat pas as Nederburg se nuwe rooiwynmaker aangestel is.
In 2010 het Willem die eerste sitrus op sy plaas in Marble Hall, Limpopo, geplant. Hy wou toe al ‘n verskaffer van die Nadorcott-kultivar onder die handelsnaam ClemenGold word, maar die geslote produsent-getal was vol. In 2014 is hy tot die klein, geselekteerde groep produsent-verskaffers toegelaat.
After temporarily closing the doors to all but two of Sun International’s hotels in South Africa during the Level 4 Covid-19 lockdown, staff at ten properties around the country last week donated R160 000 worth of perishable food from their kitchens to charitable organisations.
On this week’s Marketplace Africa, CNN International’s Cyril Vanier meets ZZ2 CEO Tommie van Zyl who talks about the company’s heritage and how avocados, cherries and dates play into their international expansion plans.
Die winter uitgawe is nou op die rakke by jou naaste Checkers, Shoprite, OK, Spar, Exclusive Books-winkels en sommige garage-geriefwinkels. Klik op die skakel vir ‘n omvattende opsomming.
Hoe lyk die toonbeeld van ʼn tipiese boer? Manlik of vroulik? Ongekunsteld of gesofistikeerd? Saggeaard of hardebaard? Ons fokus die kollig op ʼn paar wat stereotipes uitdaag.
Aan die einde van elke jaar word daar op Gatlek, Dawid Fourie se plaas, feesgevier. Dawid beloon sy werkers vir hul werk, en hulle betoon hul dankbaarheid op ’n manier waaroor daar nie uitgewei word nie. Dit was tydens die nag van die laaste groot vleisbraai dat dinge vir Dawid en Gatlek begin skeefloop het.
Maskam beteken “plek van water” maar aan die voet van die Maskamberg, net buite Vanrhynsdorp, reën dit die afgelope paar jaar hopeloos te min. Daar is wel baie ondergrondse water, jy moet net weet waar om die aar raak te boor.
Die tekstielvervaardiger, Mungo, vier van-jaar sy 23ste verjaardag. Hulle het onlangs Suid-Afrika se eerste Global Organic Textile Standard (GOTS) -sertifisering ontvang. Hierdie sertifisering is wêreldbekend as die tekstielverwerking-standaard vir organiese vesel. Dit voldoen aan die hoogste vlakke vir sosiale en omgewingskriteria.