Year: 2021

The Plate of the Nation 2021 study – understanding our eating habits

Based on factors affecting consumer behaviour since the start of the Covid- 19 pandemic, the study found that many South Africans are giving up luxuries and buying necessities with cost being the primary consideration. According to the Nielsen report, South African consumers’ current ability to spend is much lower (66%) than global average (48%) as such, people consider healthy food to be accessible, but rather expensive.

’n Kop vir sterk tee

Al die Slingers se teelane is organies en daar word geensins bespuit nie. Sowel Nicolaas as Andries is internasionaal gesertifiseerde organiese boere en lewer uitvoertee aan Rooibos Bpk. en Berg en Dal. Volgens Andries is die prys vir organiese tee ongeveer R5 tot R10 meer as konvensionele tee, en hulle het al tot R18 meer gekry. In 2019 het organiese rooibos R55/kg droë tee behaal, met winsdeling ingesluit.

Bossies gee balsem

“Wat ons opset spesiaal maak, is dat ons alles self doen, ons kweek die boegoeplantjies van saad wat ons uit ons eie landerye oes, dan laat ons dit in kweektonnels groei tot dit tyd is om in die landerye te plant. Ons oes self, verwerk die boegoe met verskillende prosesse en verpak dit tesame met ‘n verskeidenheid rooibosteeprodukte, onder ons eie handelsmerk,” verduidelik Jan-Hendrik Slabbert